Mooiplaas Trou & Funksie - Wedding and Lifestyle

Mooiplaas Trou & Funksie

Email us

info@mooiplaasvenue.com

Visit our website

www.mooiplaasvenue.com

Quote me

Click to get a quote

Mooiplaas Trou & Funksie, ‘n spesiale naweek weg, waar die belofte begin onder ‘n wildevy-boom, die avontuur van die liefde, die belofte dat jul mekaar vir altyd sal bemin.

‘n Geskilderde troue knus geleë tussen die Waterberg, uniek, asemrowend en enig in sy soort, met ‘n stoep rooier as Robyn wat uitkyk oor die lieflike Granadilla boord.

Saam met familie & vriende word dié dag gedeel, deur ‘n glasie te klink en heerlike boerekos te waardeer.
Die onthaal het ‘n onbeskryflike atmosfeer, daarom nooi ons jul om die bruilof hier te kom deel. Mooiplaas is beslis iets besonders & soveel meer, ons stukkie Kaap in die hartjie van die Bosveld!

Ons indrukwekkende saal kan ‘n minimum van 70 gaste en ‘n maksimum van 300 gaste akkommodeer. Met ‘n pragtige opelug kapel, wat omring word met bosveld en wild, asook met ‘n agtergrond van ons granadilla boorde. Elke bruilof verdien ‘n kenmerkende feesmaal! Gaste geniet ‘n heerlike oestafel, voorgesit met ‘n verskeidenheid peuselhappies en heerlike vars brode vir voorgereg. Daarna sit gaste aan vir ons hoofmaal buffet wat enige mond sal laat water, asook vir die nagereg.

Laat dit in ons hande oor om te verseker dat julle bruilof stresvry en glad sal verloop. Ons bekwame personeel is bereid om die ekstra myl te gaan sodat jul hierdie dag kan geniet

Features

Created by potrace 1.15, written by Peter Selinger 2001-2017

Wedding Venue

Funksies

Verblyf

Spyseniering

Decor

Other Venues

indaba hotel

Indaba Hotel, Spa & Conference Centre

Imagine the sun setting over The Magaliesburg Mountains, turning the sky into a multitude of oranges and pinks. With this

Toadbury Hall

Couples are spoiled for choice when it comes to options for their wedding. Host a delectable outdoor picnic, or for

Oakfield Farm

Oakfield Farm is a country venue of distinction situated in Muldersdrift, near both Johannesburg and Pretoria. Perfect for every occasion,

Castle Da Angelo Wedding Venue

We are an owner-managed venue and our dedication and attention to detail will ensure you have a beautiful wedding day.

Thabong Entertainment

Thabong Wedding and Conference Venue is the perfect setting for your special day! We have more than 20 years’ experience

Get a quote

Ready to find your dream venue? Simply fill out the form below, and let us take care of the rest!

Venue Quotes